ADVERTISEMENT

 
 

 

Ek lees nou van die kleuterskool debakel, maar die ironie is dat ek al vier jaar lank sukkel met die munisipaliteit met betrekking tot my buurman wat besig is om ‘n 3 700km² hotel te bou sonder planne of impakstudie (vele skrywes is al gerig).

Lyk my sekere reëls geld net vir seker mense en die van hulle wat goed “geconnected” is, en dan ‘n ander stel reëls vir die res van ons.

- Jaco Oberholzer (Makhado / Louis Trichardt)

 
 

 
 
 
 
 
 

ADVERTISEMENT