ADVERTISEMENT

 
 

 

Ná 29 jaar in die elektroniese bedryf het dit vir my tyd geword om die leisels neer te lê.

Electronic Field Services sluit sy deure op 28 Februarie 2015. Ons versoek almal wat items ingegee het vir herstelwerk om dit te kom afhaal teen 21 Februarie.

Enige items wat nie afgehaal is nie, sal verkoop word om koste te delg. Die Multichoice agentskap bly egter onveranderd en sal funksioneer soos voorheen. 

Ons wil graag die gemeenskap bedank vir hulle ondersteuning oor die jare en wens almal ‘n voorspoedige 2015 toe. 

- Thinus en Marthie Roux
(Louis Trichardt)

 
 

 
 
 
 
 
 

ADVERTISEMENT