ADVERTISEMENT

 
 

 

Die prefekte van Laerskool Louis Trichardt het verlede week by Laat Lente en Herfs Akker ‘n draai gemaak en aan elke oumens ‘n pakkie koekies uitgedeel. 

Die inwoners het die volgende bedanking deurgestuur:
“Graad 7 prefekte van Laerskool Louis Trichardt, julle is regtig wennertjies! Baie dankie dat julle aan al ons oues van dae dink, en nogmaals baie dankie vir die heerlike gebak. Elke oom en tannie waardeer dit opreg!”

 
 

 
 
 
 
 
 

ADVERTISEMENT