ADVERTISEMENT
Ek voel dit my plig om as ouer in ons gemeenskap, en pa van tienerkinders, die ware en onveranderlike spelreëls vir die lewe voor te hou: “Moenie dwaal nie; God laat Hom nie bespot nie; want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai.
Hy wat in sy vlees saai, sal uit die vlees verderf maai; maar hy wat in die Gees saai, sal uit die Gees die ewige lewe maai.” Galasiërs 6:7-8
Kom ons leef ons lewens met hierdie Waarheid voor oë.
- GJJ
|
Tweet |
ADVERTISEMENT