ADVERTISEMENT:

 

 
 

Kansa Bark for Life

Date: 19 February 2015 By: Isabel Venter

Die afgelope Saterdag was dit die troeteldiere se beurt om hul beste voetjie voor te sit vir die Kansa Bark for Life wat by die Makhado Crossing aangebied is.

Die pretloop het besoekers op die dag ingelig oor wat die Relay for Life behels, die doel daarvan en die belangrikheid om gereeld getoets te word sodat kanker vroegtydig behandel kan word.

Die span van Zumba Fitness with Armando was ook in aksie.

 

 

 
 
 

Viewed: 229

 

 
 

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

 
 

More photos... 

Miané Vorster maak nader kennis met Lulu die Pug. Lulu behoort aan Elsabé du Preez-Potgieter, en het ook deelgeneem aan die plaaslike Kansa-tak se Bark for Life.

Die span van Zumba Fitness with Armando in aksie tydens Louis Trichardt se jaarlikse Kansa Bark for Life.

Jean-Marie Otto en haar woef Sandy het hulle ondersteuning gewys vir mens en dier wat die stryd teen kanker verloor het deur aan die pretstap deel te neem.

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT