ADVERTISEMENT:

 

 
 

Kansa Dare Devil-pretloop

Date: 20 February 2015 By: Isabel Venter

Louis Trichardt se inwoners het verlede Vrydag verstom toegekyk toe ‘n klomp mans, in net hulle spesiale Kansa-baaikostuums deur die dorp se hoofstraat geloop het.

Die plaas­like Kansa-tak het hierdie jaar vir die eerste keer deelgeneem aan die jaarlikse Dare Devil-pretloop wat ‘n bewus­makingsveldtog is vir kanker by mans. Die prosessie is ge­volg deur die Kan­sa toktokkie-geluk­bringers. 

 
 
 

Viewed: 245

 

 
 

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

 
 

More photos... 

Op die voorgrond, van links, is Stanley Thompson, plaaslike Kansa-voorsitter Dirk Meissenheimer, Gerrie Vorster, Jandré van Jaarsveldt en Francois Labuschagne.

Johan van Rooyen (voor) en Edward Prinsloo haas hulle na die eindstreep van Louis Trichardt se eerste Kansa Dare Devil Run wat verlede Vrydag tydens spitsverkeertyd gehou is.

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT