ADVERTISEMENT:

 

 
 

Hier is die kleurvolle spannetjie wat verlede Woensdag in aksie te sien was by die skool. Foto: Maré van der Merwe.

CVO Skool Zoutpansberg hou konsert

Date: 08 October 2015 By: Isabel Venter

Die CVO Skool Zoutpansberg het hierdie jaar besluit om hul eie weergawe van Pretville, die bekende Afrikaanse rolprent, op te voer vir hul jaarlikse skoolkonsert. 

 
 
 

Viewed: 800

 

 
 

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

 
 

More photos... 

Pretville se koerantverkopers was die Graad 5-klas, van links na regs, Conraad Zaayman, Nicholas Landsdell, Douwe Steyn, Matty Lordan en Dusha Jones. Die CVO Skool het verlede Woensdag hierdie prettige konsert aangebied. Foto: Maré van der Merwe.

Janco Marais het die rol van Pierre Lukuveer gespeel. By Janco is Chandré Breyenbach, wat die rol gespeel het van Lollie van die Lekkergoedwinkel. Foto: Maré van der Merwe.

Chandré Breytenbach, oftewel die verleidelike Lollie, probeer vir Eddie Elektriek verlei met lekkergoed. Die skool het verlede week die stuk opgevoer op 'n baie kleurvolle wyse. Foto: Maré van der Merwe.

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT