ADVERTISEMENT:

 

 
 

Hierdie gimnaste het almal goue medaljes gewen. Voor, van links na regs, is Tamar Kellerman, Leila de Beer en Dimpo Matswiki. In die middel is Jessica Taylor, Joné Potgieter, Mienke Pretorius en Wessel Veldsman. Agter is Danica Knoetze en Liané Pretorius

Gimnaste neem deel aan Limpopo Kampioenskappe

Date: 22 August 2014 By: Isabel Venter

 
 
 

Viewed: 1563

 

 
 

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

 
 

More photos... 

Hierdie gimnaste het almal silwer medaljes gewen. Voor, van links na regs, is Chante Pieterse, Johestie Muller, Ruben Potgieter, Angelique van der Westhuizen en Cara van der Goot. In die middel is Handrie Spies, Catelyn de Beer, Isabella Baber, Mia Alberts, Jennifer Setecki en Amor Veldsman. Agter is Michelle Steyn, Ethel du Preez, Marli Erwee, Michelle Ackerman, Hannelie Gilfillan en Kelly Matswiki. Inlas: Kaylee Bezuidenhout. Hierdie gimnaste het almal brons medaljes verower. Voor, van links na regs, is Ruben de Beer, Francois Nel, Fourie Steyn en Jana Erwee. In die middel is Clarissa du Preez, Herman Scheepers, Jannes van der Goot, Christiaan Pretorius, Justin Henning en Chamoné Herbts. Agter is Shaun de Beer, Trevor de Beer en Jan-Harm du Plessis. Afwesig tydens die neem van die foto was Jackie en Gideon Kruger.

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT