ADVERTISEMENT:

 

 
 

Theo le Roux (links) stoei in die O/13 ouderdomsgroep in die O/54kg gewigsafdeling en Rickus Nel (O/13, O/76kg).

Jong stoeiers presteer

Date: 12 September 2014 By: Linda van der Westhuizen

Die Louis Trichardt Stoeiklub het twee stoeiers opgelewer wat gekwalifiseer het om op 11 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskappe in Pretoria deel te neem. Hierdie kampioenskappe is vir O/11 tot O/15 en junior manstoeiers. Hulle is Theo le Roux (links), wat in die O/13 ouderdomsgroep in die O/54kg gewigsafdeling stoei en Rickus Nel (O/13, O/76kg).

Twee jong stoeiers van die Louis Trichardt Stoeiklub, Fourie Steyn (O/9,O/24kg), Douw Steyn (O/10), het elkeen 'n brons medalje huis toe gebring na afloop van die Suid-Afrikaanse streekskampioenskappe vir O/6 tot O/11 stoeiers wat op 6 September in Pretoria plaasgevind het. Drie streke het meegeding, naamlik Sentraal Gauteng, Noord Gauteng en Limpopo. 

 
 
 

Viewed: 268

 

 
 

Linda van der Westhuizen

Linda van der Westhuizen has been with Zoutnet since 2001. She has a heart for God, people and their stories. Linda believes that every person is unique and has a special story to tell. It follows logically that human interest stories is her speciality. Linda finds working with people and their leaders in the economic, educational, spiritual and political arena very rewarding. “I have a special interest in what God is doing in our town, province and nation and what He wants us to become,” says Linda.

 
 

More photos... 

Van links na regs is Fourie Steyn (O/9,O/24kg), Douw Steyn (O/10, O/33kg) en mnr. Minnei le Roux (afrigter).

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT