ADVERTISEMENT:

 

 
 

Gerrie Vorster, gimnastiekafrigter by die Louis Trichardtklub, het vier gou medaljes ingepalm tydens die Limpopo Gimnastiekkampioenskappe.

Gerrie Vorster palm 4 goue medaljes in tydens Limpopo Gimnastiekkampioenskappe

Date: 25 September 2014 By: Linda van der Westhuizen

Gerrie Vorster, gimnastiekafrigter by die Louis Trichardtklub, het vier gou medaljes ingepalm tydens die Limpopo Gimnastiekkampioenskappe wat op 13 September by die klub gehou is. Gerrie wen algeheel goud vir Vlak 6, 18 jaar en ouer (seniors), asook goud vir spronge, vloer en ringe. Gerrie keer terug na kompeterende gimnastiek en gaan vir die eerste keer in 12 jaar weer aan die SA Gimnastiekspele deelneem, nadat hy as jong gimnas 'n bekende by die SA's was en ses keer daaraan deelgeneem het.

 
 
 

Viewed: 222

 

 
 

Linda van der Westhuizen

Linda van der Westhuizen has been with Zoutnet since 2001. She has a heart for God, people and their stories. Linda believes that every person is unique and has a special story to tell. It follows logically that human interest stories is her speciality. Linda finds working with people and their leaders in the economic, educational, spiritual and political arena very rewarding. “I have a special interest in what God is doing in our town, province and nation and what He wants us to become,” says Linda.

 
 

More photos... 

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT