ADVERTISEMENT:

 

 
 

Daar sal seker meer mense begin draf as hulle só kon draf. Hierdie Triegie Welpies (Graad 8’s) is verlede Vrydag week afgeneem waar hulle een van die matrieks gehelp het om Hoërskool Louis Trichardt se jaarlikse pretdraf in gemak af te lê. 

Pretdraf by Hoërskool Louis Trichardt

Date: 23 January 2015 By: 

Leerlinge van die Hoërskool Louis Trichardt het verlede Vrydag (16de) die litte los gemaak na die lang Desembervakansie met ‘n pretdraf. Ten spyte van die snikkende hitte was daar baie glimlagte en lawwigheid te sien.

Dié geleentheid is al tradisie by die skool en vir die nuwe klomp Graad 8’s is dit die eerste ampetlik byeenkoms wat hulle by die hoërskool meemaak. Elke kind in die skool moet deelneem, alhoewel nie almal nouwendig hoef te draf nie.

 
 
 

Viewed: 188

 

 
 

 
 

More photos... 

Reg vir 2015! Hoërskool Louis Trichardt se leerlinge het almal verlede Vrydag die strate ingevaar vir die skool se jaarlikse pretdraf. Foto verskaf.

Ten spyte van die snikkende hitte was daar baie glimlagte en lawwigheid te sien. Foto verskaf.

Nog ‘n paar van Hoërskool Louis Trichardt se  “senior manne” wat hulself geniet het tydens die skool se jaarlikse pretdraf. 

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT