ADVERTISEMENT:

 

 
 

an links na regs is Gysbert, Pieter, Christian en DJ. Foto’s verskaf.

Muurbalklublede doen goed by kampioenskappe

Date: 20 February 2015 By: News Correspondent

Die Limpopo Junior Muurbalkampioenskappe is Saterdag, 14 Februarie, in Polokwane beslis, met vyf lede van die Soutpansberg Muurbalklub wat deelgeneem het.

Pieter en Gysbert Guillaume speel in die 0/19-finaal, waar Gysbert in ‘n strawwe wedstryd 3 - 2 wen.  DJ du Preez wen die O/16-afdeling en Christian du Preez die O/13-afdeling.

Die klub is trots op dié jong spelers wat die kampioenskappe oorheers het.  Die Soutpansberg Muurbalklub nooi alle belangstellendes, senior en junior lede uit om by die klub aan te sluit.

Bestaande lede word ook daaraan herinner dat jaarfooie hernu moet word voor 28 Februarie.

 

 
 
 

Viewed: 155

 

 
 

News Correspondent

Correspondent journalists from all over the region supply us with news and sport articles. 

 
 

More photos... 

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT