ADVERTISEMENT:

 

 
 

Suné Libert

Plaaslike ruiters wys hul slag

Date: 04 September 2015 By: News Correspondent

Suné Libert (14) van Musina het deelgeneem aan die SANESA ruiterskap en -kuns Limpopo kwalifiseerder wat vanaf 15 tot 16 Augustus in Polokwane aangebied is.

Sy en haar perd Breeze het gekwalifiseer om in die 90 cm spring deel te neem in die nasionale kompetisie as deel van die Limpopo-span. Suné is nog ‘n nuweling tot die sport en hierdie was die eerste jaar wat sy kompeterend begin deelneem het. Haar afrigter is Beverley Jackman. Foto’s verskaf.

Die 11-jarige Margot Beukes van Laerskool Messina en haar perd Kapano het vroeër in Augustus vir die Limpopo-ruiterspan gekwalifiseer tydens die SANESA Ruiterskap uitdunne wat in Polokwane gehou is. Sy sal die span verteenwoordig in die 80 cm spring. Foto verskaf.

 
 
 

Viewed: 282

 

 
 

News Correspondent

Correspondent journalists from all over the region supply us with news and sport articles. 

 
 

More photos... 

Suné Libert

Margot Beukes

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT