ADVERTISEMENT:

 

 
 

Links is Ian du Plessis (seuns O/13) en Jana du Plessis (dogters O/15). Afwesig tydens die neem van die foto was Sanri du Plessis (veterane). Foto verskaf.

Drie verteenwoordig provinsie

Date: 09 October 2015 By: Isabel Venter

Drie lede van die Soutpansberg Ringbalklub het onlangs hul Limpopo-kleure ontvang.

Hulle sal vanaf 4 tot 10 Oktober die provinsie verteenwoordig tydens die interprovinsiale ringbaltoernooi in Margate. 

 

 
 
 

Viewed: 228

 

 
 

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

 
 

More photos... 

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT