ADVERTISEMENT:

 

 
 

Duan Smit (O/16) van Hoërskool Louis Trichardt in aksie. Duan het die borsslag item gemaklik gewen.

Skole Interhuis swemgala

Date: 09 October 2015 By: News Correspondent

Laerskool en Hoërskool Louis Trichardt se leerders het gespog met hul swemvernuf verlede Dinsdag by Laerskool Soutpansberg se swemgala.

Hoërskool Eric Louw in Musina se swemmers het ook die medaljes ingeryg op hul swemgala op 27 September.

 
 
 

Viewed: 606

 

 
 

News Correspondent

Correspondent journalists from all over the region supply us with news and sport articles. 

 
 

More photos... 

A’Lebo Mphahlele (links) en Noko Munyai (regs) deel die trofee vir beste vordering in swem ná afloop van Hoërskool Eric Louw in Musina se interhuis-swemgala.

Ná afloop van die gala word Cor Roos en Tiffany van den Berg onderskeidelik aangewys as senior Victor en Victrix ludorum. Foto verskaf.

Claudia Cilliers en Mias Cronjé is na afloop van Hoërskool Eric Louw se interhuis-swemgala onderskeidelik aangewys as junior Victrix en Victor ludorum. Foto verskaf.

Amorien Venter, tot onlangs toe nog die hoofmeisie van Hoërskool Louis Trichardt, het amper elke item waaraan sy deelgeneem het, gewen.

Jaco van Zyl van Hoërskool Louis Trichardt wen nou wel nie die borslag nie, maar wen goud in die ope-afdeling in die vryslag en rugslag-items. 

Karla van Zyl (O/14), ‘n swemmer van Laerskool Louis Trichardt, het die vryslag gemaklik gewen.

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT