ADVERTISEMENT:

 

Groentjie konsert maak van Graad 8 Triegie Leeus

Date: 05 February 2016 By: Isabel Venter

Viewed: 17478

 

Die konsert en teks is saamgestel deur Wynand Mouton. Hy is bygestaan deur die 2016 matrieks.Die gees onder die nuwe Triegie-welpies was iets om te beleef. Kyk gerus hoe word die welpies volwaardige Triegie Leeus.

(Video verwerking gedoen deur Dallien Viljoen)

 
 

 

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

More videos...

ADVERTISEMENT