Vyf-skole atletiekbyeenkoms - 4 Februarie 2012
Date: |
10 February 2012 | Read: |
Tydens die vriendskaplike vyf-skole atletiekbyeenkoms wat Hoërskool Louis Trichardt op 4 Februarie by die skool se sportveldaangebied het, is verskeie eersteplekke deur Triegies behaal. Die ander besoekende skole was Hoërskool Frans du Toit, Hoërskool Piet Potgieter, Hoërskool Tom Naudé en Falcon College (Zimbabwe).

