Groentjiekonsert by Hoërskool Louis Trichardt 2012
Date: |
23 February 2012 | Read: |
16 Februarie 2012 het die groentjies van Hoërskool Louis Trichardt die kans gekry om Simba, die alombekende leeuwelpie, se pad na uitgegroeide Triegie-leeu te vertel. Die konsert is geskryf deur Susan Wilson en het vir vele vermaak gesorg!

