ADVERTISEMENT:

 
     

NG Kerk SPB afval-aand

 

From: 26 September 2014 at 18:00 PM

Until: at

Location: Danie Voges Kerksaal, NG Soutpansberg, Makhado (Louis Trichardt)


Details:

Diegene wat hou van ‘n lekker afval-ete kan gerus ‘n nota maak van die NG Kerk Soutpansberg-gemeente se afval-aand op 26 September.

Die ete is ‘n fondsinsamelings inisiatief van die ouderlinge. Daar sal ook ‘n skaapbredie bedien word vir dié wat nie afval eet nie. Wyn sal ook die aand verkoop word.

Die afval-aand begin om 18:00 in die Danie Voges Kerksaal op die kerkterrein.

Vir meer inligting, skakel Gerrie by tel. 084 596 5912.


Contact Person: Gerrie

Tel: 084 596 5912

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May