ADVERTISEMENT:
Gratis gehoortoetse
From: 03 October 2014 at 00:00 AM Until: at Location: Dr. Roos se spreekkamer, Celliersstraat 76, Louis Trichardt Details: Die streek se senior burgers sal op 3 Oktober die geleentheid kry om hul gehoor gratis te laat toets. Dié gratis gehoortoetse word aangebied deur Adlab, wat eersdaags ‘n tak op Makhado (Louis Trichardt) open. Persone wat graag hul gehoor wil laat toets, moet egter so spoedig moontlik vir Larchelle (083 750 2587) of Colin (082 565 7180) skakel vir ‘n afspraak. Die toetse word gedoen by die kantore van die Zoutpansberg Privaathospitaal se spesialiste te 76 Celliersstraat (dr. Roos se spreekkamer). Contact Person: Larchelle of Colin Tel: 083 750 2587 / 082 565 7180 Email: |
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
|
|
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr (05:00 AM)
|
|
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May (07:00 AM)
End: 01 May (22:00 PM)
|
|
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May (18:30 PM)
|
|
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May (07:30 AM)
|
|
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
|