ADVERTISEMENT:

 
     

Lemontree Plaasmark

 

From: 25 October 2014 at 00:00 AM

Until: at

Location: Soutpansberg Gholfklub in Makhado (Louis Trichardt)


Details:

Die LemonTree Crafts Plaasmark, wat in die verlede by Hennetjiesnes aangebied is, sal voortaan elke derde maand aangebied word.

Die volgende plaasmark, en die laaste een vir die jaar, sal op Saterdag, 25 Oktober, by die Soutpansberg Gholfklub aangebied word. Hierdie spesifieke mark val dan saam met Hoërskool Louis Trichardt se gholfdag by die klub.

Uitstalruimte beloop R100 per stalletjie en moet vooraf bespreek word by Karen Bezuidenhout. Enige iemand wat iets maak, verkoop of bemark, skole, kerke, instansies, en besighede is welkom om ‘n stalletjie te bespreek.

Karen kan gekontak word by 071 672 1545.


Contact Person: Karen

Tel: 071 672 1545

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May