ADVERTISEMENT:

 
     

Kunsuitstalling

 

From: 24 November 2014 at 08:00 AM

Until: 28 November 2014 at 15:00 PM

Location: Saal agter Agapé Christensentrum in Makhado (Louis Trichardt)


Details:

KidZart en La Mia Nuvoletta Art Studio hou ‘n gesamentlike kinderkuns-uitstalling vanaf Maandag, 24 November tot Vrydag, 28 November, in die saal agter Agapé Christensentrum in Makhado (Louis Trichardt).

Die kuns wat uitgestal word is die kreatiewe werk van kinders tussen 4 tot 16 jaar. Die kuns­uitstalling sal  daagliks van 08:00 tot 15:00 oop wees. “Kom geniet dit en word geïnspireer deur ons kinders se pragtige kreatiewe kunswerke,” nooi Mariza Joubert van KidZart en Angela Versari van La Mia Nuvoletta Art Studio.

Vir verdere navrae kan Mariza by 078 153 7037 of 015 516 7788  en Angela by 082 461 6676 geskakel word.


Contact Person: Mariza

Tel: 078 153 7037

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May