ADVERTISEMENT:

 
     

Depressie ondersteuningsgroep vergader

 

From: 05 November 2014 at 18:30 PM

Until: at

Location: Buffelstraat 91, Makhado (Louis Trichardt)


Details:

Die Depressie Ondersteuningsgroep van Makhado (Louis Trichardt) hou hul afsluitingsgeleentheid vir die jaar op Woensdagaand, 5 November, om 18:30 by Buffelstraat 91.

Me. Margaret Sparrow sal kom vertel van die uitwerking wat traumatiese gebeure op hulle gesin gehad het. Leeus het hulle oudste dogter, Courtney, ses jaar gelede aangeval. Courtney (15) sal ook teenwoordig wees om haar ervaring te deel. “Dit is ‘n pragtige getuienis van oorle­wing en hoop,” sê die organiseerders. Daar sal ook gesellig met eetgoedjies afgesluit word. 

Vir meer inligting kan Elize Dercksen by 082 256 6423 geskakel word.


Contact Person: Elize Dercksen

Tel: 082 256 6423

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May