ADVERTISEMENT:

 
     

Op die Berg Musiekfees

 

From: 29 November 2014 at 00:00 AM

Until: at

Location: AGS Levubu-gemeente


Details:

Die jaarlikse Op die Berg Christelike Musiekfees sal hierdie jaar op Saterdag, 29 November, by die AGS Levubu-gemeente aangebied word.

“Ons nooi u hartlik uit om saam met mede-Christene die Here se naam te kom grootmaak,” sê die gemeente. Plaaslike musikante en sangers is ook welkom om tydens die fees op te tree. Daar sal ook verversings te koop aangebied word by die fees.

Vir meer besonderhede rondom die fees kan Marietjie geskakel word by 073 463 0052.


Contact Person: Marietjie

Tel: 073 463 0052

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May