ADVERTISEMENT:
Vetkoek-en-maalvleis te koop
From: 28 November 2014 at 00:00 AM Until: at Location: Harcourts, Kroghstraat 126, Louis Trichardt Details: Harcourts in Makhado (Louis Trichardt) verkoop op 28 November weer heerlike vetkoek-en-maalvleis ten bate van BergCare. Die vetkoeke verkoop teen R15 stuk en aflewering word gedoen indien 10 en meer vetkoeke op ‘n slag bestel word. Let asseblief daarop dat bestellings voor 12:00 op 27 November geplaas moet word deur die kantoor te skakel by tel. 015 516 1526. Harcourts is geleë te Kroghstraat 126. Contact Person: Kantoor Tel: 015 516 1526 Email: |
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
|
|
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr (05:00 AM)
|
|
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May (07:00 AM)
End: 01 May (22:00 PM)
|
|
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May (18:30 PM)
|
|
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May (07:30 AM)
|
|
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
|