ADVERTISEMENT:

 
     

Kuier saam met die Campbells

 

From: 07 March 2015 at 18:30 PM

Until: at

Location: CVO Skool Zoutpansberg buite Louis Trichardt


Details:

Die CVO Skool Zoutpansberg buite Louis Trichardt nooi inwoners na ‘n lekker Country-ete en dans met die Campbells as gaskunstenaars op 7 Maart.

Die ete begin om 18:30, met die dans en mu­siek wat om 20:00 afskop tot laat. Kaartjies kos R150 per volwassene, R100 per hoërskoolleerling en R80 vir laerskoolleerlinge.

Vir navrae en kaartjies, skakel Hannes by 073 257 8673 of Shalene by 079 522 5322.


Contact Person: Hannes

Tel: 073 257 8673

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May