ADVERTISEMENT:
Rolbal-aandreeks begin
From: 06 March 2015 at 00:00 AM Until: at Location: Louis Trichardt Rolbalklub Details: Die Louis Trichardt Rolbalklub hou eersdaags weer hul gewilde aandreekse. Alle besighede wat bietjie span wil bou, word uitgenooi om in te skryf en nader kennis te maak met die sportsoort. Deelname kos R500 per span en houte sal beskikbaar wees. Die eerste wedstryde vind op 6 Maart plaas en daarna elke Vrydagaand (vanaf 17:30) tot en met 27 Maart. Braaipakkies sal ook elke Vrydagaand verkoop word teen R30 per persoon en pap en sous sal voorsien word. Vir meer inligting, skakel Ben Groenewald (084 505 3663), Kittie de Bruin (082 856 9047) of Mariè Volschenk (084 500 2453). Contact Person: Ben Groenewald Tel: 084 505 3663 Email: |
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
|
|
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr (05:00 AM)
|
|
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May (07:00 AM)
End: 01 May (22:00 PM)
|
|
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May (18:30 PM)
|
|
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May (07:30 AM)
|
|
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
|