ADVERTISEMENT:

 
     

Ons Tuiste mini-verkope

 

From: 29 May 2015 at 08:00 AM

Until: at

Location: Ons Tuiste Ouetehuis in Louis Trichardt


Details:

Ons Tuiste Ouetehuis in Louis Trichardt hou op 29 Mei vanaf 08:00 ‘n mini-verkoping op hul voorstoep.

Heerlike pannekoek, worsbroodjies, tuisgemaakte konfyt en moderne handgemaakte hekel-, brei- en naaldwerk sal verkoop word.

“Gemeenskap, kom wees asseblief betrokke by Ons Tuiste se belange. Ons maak staat op julle!” nooi die ouetehuis se inwoners.

Bestellings vir pannekoek en worsbroodjies kan geplaas word vir aflewering. Koop twee pannekoeke en kry koffie of tee gratis. Vir navrae, skakel Ons Tuiste by tel. 015 516 0997.


Contact Person: Ons Tuiste

Tel: 015 516 0997

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May