ADVERTISEMENT:

 
     

VLU Aandblom vergader

 

From: 14 April 2015 at 18:00 PM

Until: at

Location: Hoek van Anderson- en Bredastraat, Louis Trichardt


Details:

Die VLU se Aandblom-tak in Louis Trichardt se volgende vergadering sal op Dinsdag, 14 April, gehou word by die Louis Trichardt Rolbalklub op die hoek van Anderson- en Bredastraat.

Die vergadering sal om 18:00 begin en daar sal meer geleer kan word oor kruisiesteek borduurwerk.

Belangstellendes wat die vergadering wil bywoon, of by die VLU wil aansluit, kan met Leanda le Cornu skakel by tel. 082 895 8576.


Contact Person: Leanda le Cornu

Tel: 082 895 8576

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May