ADVERTISEMENT:

 
     

Gesamentlike lydensweek dienste

 

From: 29 March 2015 at 18:30 PM

Until: 02 April 2015 at 18:30 PM

Location: Louis Trichardt


Details:

Vyf gesamentlike dienste word vanaf 29 Maart tot 2 April in Louis Trichardt beplan as deel van Groot Ly­densweek. Die dienste begin telkens om 18:30.

Die eerste gesamentlike diens vind op 29 Maart vanuit die Emmanuel Christelike Kerk plaas, waarna die Volle Evangelie Kerk op 30 Maart sal gasheer speel. Die Metodiste Kerk bied op 31 Maart die diens aan, en op 1 April die Anglikaanse Kerk.

Die reeks dienste sluit op 2 April af met ‘n nagmaaldiens by die NG Kerk Louis Trichardt-gemeente.


Contact Person:

Tel:

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May