ADVERTISEMENT:

 
     

Conway Rugbydag

 

From: 18 April 2015 at 14:00 PM

Until: at

Location: Louis Trichardt Rugbyklub


Details:

Plaaslike rugby-ondersteuners word herinner aan die komende Saterdag (18 April) se Conway Rugbydag wat hier in Louis Trichardt beslis sal word.

Die eerste wedstryd sal om 14:00 afskop, wanneer Louis Trichardt se tweedes hulle eweknieë van Letaba sal pak. Daar sal nie junior rugby voor die tyd wees soos vroeër berig nie.

Daarna sal Dendron se span teen Letaba se eerstes te staan kom om 15:15.

Die hoofwedstryd van die dag sal 17:00 beslis word tussen Louis Trichardt se eerstes en die Busters Rugbyklub van Bulawayo.

Toegang beloop R20 per voertuig en daar sal eet- en drinkgoed te koop wees.
“Kom en ondersteun en geniet die dag saam met ons,” is die Louis Trichardt Rugbyklub se uitnodiging.

 


Contact Person: Kevin Gilbert

Tel: 082 892 8769

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May