ADVERTISEMENT:

 
     

Vetkoek en Maalvleis te koop

 

From: 29 May 2015 at 00:00 AM

Until: at

Location: Harcourts, Louis Trichardt


Details:

Harcourts in Louis Trichardt verkoop op 29 Mei weer heerlike vetkoek-en-maalvleis ten bate van BergCare.
Die vetkoeke verkoop teen R15 stuk en afle­wering word gedoen indien 10 en meer vetkoeke bestel word. Let asseblief daarop dat bestellings voor 12:00 op 28 Mei geplaas moet word deur die kantoor te skakel by tel. 015 516 1526. Harcourts is geleë te Kroghstraat 126.


Contact Person:

Tel: 015 516 1526

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May