ADVERTISEMENT:

 
     

Triegies Legendes Revue

 

From: 15 October 2015 at 14:00 PM

Until: 22 October 2015 at 00:00 AM

Location: Laerskool Louis Trichardt


Details:

Laerskool Louis Trichardt sal binnekort hul skouspelagtige massarevue aanbied.
Legendes, wat bestaan uit trefferliedjies van toentertyd tot vandag, belowe om jonk en oud te betower. Daar sal op Donderdag, 15 Oktober, ‘n gratis vertoning wees vir al Louis Trichardt se senior burgers wat om 14:00 sal begin. Die daaropvolgende dag, op 16 Oktober, sal daar nog ‘n gratis vertoning wees vir al die kleuters, wat in die oggend om 08:00 gehou sal word. Daarna sal die revue amptelik plaasvind vanaf 19 tot 22 Oktober om 18:00 elke aand. Die verskillende kaartjiepryse is R30, R40 en R50, afhangende van hoe naby die verhoog die sitplek is. Sitplek in die vleuels se kaartjies beloop R25. Kaartjieverkope sal open vanaf 3 Augustus en sal beskikbaar wees by die skoolkantore. Vir meer inligting kan die kantoor geskakel word by 015 516 5151 of me. Anel Pauer by 071 334 0447.


Contact Person: Kantoor

Tel: 015 516 5151

Email:

 

Upcoming Events

Vetkoekverkoping
Where: Boababstraat 57 Start: 05 Apr  (11:30 AM)
Conway Rugbydag
Where: Louis Trichardt Rugbyklub Start: 06 Apr  (08:00 AM)
SPCA Craft & Farmers’ Market
Where: Spca Louis Trichardt Start: 06 Apr  (09:00 AM) End: 06 Apr  (14:00 PM)
Sing-saam aand
Where: Zoutpansberg CVO Start: 12 Apr  (18:00 PM)
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)