ADVERTISEMENT:

 
     

VLU Vergader

 

From: 08 September 2015 at 18:00 PM

Until: at

Location: Louis Trichardt Rolbalklub


Details:

Die VLU se Aandblom-tak in Louis Trichardt se volgende vergadering sal op Dinsdag, 8 September, gehou word by die Louis Trichardt Rolbalklub op die hoek van Anderson- en Bredastraat.
Die vergadering sal om 18:00 begin en daar sal ‘n hekel-demonstrasie aangebied word.
Belangstellendes wat die vergadering wil bywoon, of by die VLU wil aansluit, kan met Leanda le Cornu skakel by tel. 082 895 8576.


Contact Person: Leanda le Cornu

Tel: 082 895 8576

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May