ADVERTISEMENT:

 
     

Touleiertjies vier fees

 

From: 10 October 2015 at 14:00 PM

Until: at

Location:


Details:

Touleiertjies Kleuterskool in Levubu nooi oud en jonk na hul gholf- en potjiekoskompetisie vanaf 14:00 op 10 Oktober.
Deelname aan die gholfkompetisie kos R80 per speler. Dit sluit die eerste 10 balle asook ‘n potjiekosete in. Daar is hope pryse te wen.
Deelname aan die potjiekoskompetisie kos R100 per inskrywing en die potjie moet ten minste 10 mense kan kos gee. Die eerste prys is 
R1 000, met beoordeling wat om 16:00 plaasvind.
Potjiekosetes sal ook te koop wees teen R50 per bord. Eie eetgerei, drinkgoed en gholfstokke moet voorsien word. Stalletjies kan ook teen R50 per stalletjie bespreek word vir die vlooimark.
Vir meer inligting, skakel Amelia Smit by tel. 072 041 9418.


Contact Person: Amelia Smit

Tel: 072 041 9418

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May