ADVERTISEMENT:

 
     

Triegie Leeuloop

 

From: 11 February 2016 at 17:30 PM

Until: at

Location: Hoërskool Louis Trichardt


Details:

Dit is weer tyd vir Hoërskool Louis Trichardt se jaarlikse Leeuloop op 11 Februarie.
Die skool se opwindende tema vir vanjaar is Loop vir Liefde. “Dit is een van die Character for Life lewenswaardes wat ons, met die vriendelike bystand van Fuji Shop, op ‘n sigbare wyse uitleef,” sê die skool.

Die kostes beloop R30 vir die 8 km en R20 vir die 4 km. Die eerste 400 atlete ontvang medaljes en daar kan vanaf 17:30 by die skool se sportterrein ingeskryf word.


Contact Person:

Tel:

Email:

 

Upcoming Events

Vetkoekverkoping
Where: Boababstraat 57 Start: 05 Apr  (11:30 AM)
Conway Rugbydag
Where: Louis Trichardt Rugbyklub Start: 06 Apr  (08:00 AM)
SPCA Craft & Farmers’ Market
Where: Spca Louis Trichardt Start: 06 Apr  (09:00 AM) End: 06 Apr  (14:00 PM)
Sing-saam aand
Where: Zoutpansberg CVO Start: 12 Apr  (18:00 PM)
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)