ADVERTISEMENT:

 
     

NG SPB Boerebasaar

 

From: 04 June 2016 at 08:00 AM

Until: at

Location:


Details:

So saam met die opwinding van die jaarlikse Kremetart Fietswedren, hou die NG Kerk Soutpansberg op 4 Junie ‘n lekker Boerebasaar.

Lekker gebak, vars groente, vleis, biltong, droëwors en vele geurige ander geregte en snuisterye sal teen sakpaspryse beskikbaar wees. “Gesien in die lig van huidige hoë kospryse is ‘n besoek aan die basaar beslis die moeite werd. Kom maak jou vries- en koskas vol!” nooi die gemeente. Daar sal vanaf 08:00 tot laat lekker saamgekuier word. Vir dié doel gaan daar lekker gebraai word en vir die vroue is daar ‘n lekker teetuin.

Die aand voor die boerebasaar gaan die gemeente ook lekker “geesvang” tydens die diako­­-nie se gewilde steak-aand. Almal is egter welkom om te kom saam braai.

Kaartjies kos R80 (300 g steak en stukkie wors) per volwassene en R50 
(200 g steak en stukkie wors) vir kinders jonger as 13. Pap, sous en slaai sal voorsien word. Vir kaartjies, skakel Andries by tel. 082 603 2419.


Contact Person: Andries

Tel: 082 603 2419

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May