ADVERTISEMENT:

 
     

Liandie Du Randt by CVO ZPB

 

From: 10 June 2016 at 00:00 AM

Until: at

Location: CVO ZPB, Louis Trichardt


Details:

Liandie du Randt, bekend vir haar rol as Ivanka Gouws in die gewilde Afrikaanse sepie Binnelanders, asook haar rol in Getroud met Rugby en ‘n string Afrikaanse films soos Semi-Soet, Klein Karoo en Die Windpomp, kuier op 10 Junie by die CVO Skool Zoutpansberg buite Louis Trichardt.

Haar optrede vorm deel van ‘n ma-en-dogteraand waar sy saam met Irene-Louise van Wyk sal optree. Die twee gaan in Mei vanjaar weer op toer en saam met hulle al 35 optredes gelewer. Liandie is ‘n motiveringspreker en motiveer meisies om hulle volle potensiaal te ontdek en te gebruik en om goed te voel oor hulleself. Irene-Louise bied op haar beurt ‘n volledig pakket ten opsigte van skoonheid, stem, talent en vaardighede.

Kaartjies vir die aand kos R120 per persoon en is beskikbaar by Jomarica in die Ackerman-sentrum in Rissikstraat, by die skoolkantoor by tel. 076 401 2757, asook Carike (078 598 7761), Adéle (082 876 1569), Maré (072 329 1901) of Zinta (082 220 7931). Die koste van die kaartjie sluit ‘n ete met wyn of sap in.


Contact Person: Carike

Tel: 078 598 7761

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May