ADVERTISEMENT:

 
     

Kremetart Fietswedren

 

From: 04 June 2016 at 00:00 AM

Until: 05 June 2016 at 00:00 AM

Location: Hoërskool LTT, Leeupark


Details:

Die Soutpansberg sal op 4 en 5 Junie weer gasheer speel vir een van die streek se grootste sportgebeurtenisse, die jaarlikse Kremetart Fietswedren.

Een nuwigheid ten opsigte van vanjaar se 175 km- en 70 km-padfietswedrenne op 4 Junie is dat die wedrenne nie meer soos vorige jare voor die Toerisme Inligtingsentrum op die N1 sal wegspring nie. Deelnemers sal vanjaar vanaf Hoërskool Louis Trichardt se sportvelde (Leeupark) wegspring.

Die bergfietsryers sal Sondag, 5 Junie, kans kry om hul vernuf te wys tydens die Kremetart XCO-wedren. Die wedren beloof om weer heelwat jong nuwelinge te lok aangesien bergfietsry ‘n groeiende sportsoort is. Die eerste wedrenne sal vanaf 08:00 vanaf die Hanglip Bosboukantore wegspring.


Contact Person:

Tel:

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May