ADVERTISEMENT:

 
     

Inni Berg Fees

 

From: 29 July 2016 at 00:00 AM

Until: at

Location: CVO Skool Zoutpansberg, LTT


Details:

Dit is weer tyd vir die CVO Skool Zoutpansberg buite Louis Trichardt se gewilde jaarlikse Inni Berg Fees.

Vanjaar vind die fees op 29 en 30 Julie plaas. Soos gewoonlik sal daar weer geen tekort aan stalletjies, lekker eetgoed en vermaak wees nie. Van die kunstenaars wat te siene sal wees sluit in Elizma Theron, Dirk van der Westhuizen, Pieter Smit, Althus Theart van Getroud met Rugby en Brendan Peyper. Toegang beloop R100 per volwassene en R50 vir hoër- en laerskoolleerlinge. Voorskoolse kinders kry gratis toegang.

Vir enige navrae of om ‘n stalletjie te bespreek, kontak Maré van der Merwe by tel. 072 329 1901 of per e-pos by [email protected].


Contact Person: Maré van der Merwe

Tel: 072 329 1901

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May