ADVERTISEMENT:

 
     

Jolyt op die Kerkwerf

 

From: 29 July 2016 at 12:00 PM

Until: 30 July 2016 at 00:00 AM

Location: Nederduitsch Hervormde Kerk, LTT


Details:

Jolyt op die Kerkwerf is die tema van die Nederduitsch Hervormde Kerk Louis Trichardt-gemeente se basaar op 29 Julie vanaf 12:00 tot 19:00 en 30 Julie vanaf 8:30 tot 14:00.

Van die produkte waarna basaargangers kan uitsien, sluit in A-graad vleis (alle snitte), biltong en droëwors (die lekkerste in die Soutpansberg-distrik), ‘n verskeidenheid gebak, plaasvars groente en vrugte teen weggeepryse, hamburgers, worsbroodjies, stokworse, jaffels, kerrie-en-rys, pannekoek en nagereg. Vir die tuin is daar ‘n verskeidenheid gesonde plante. “Kom snuffel deur ons tweedehandse boeke,” nooi die gemeente.

Die Witolifanttafel bly ook altyd ‘n verrassing. “Ons nooi u ook uit om u eie stalletjie te kom bedryf teen R50 per dag tydens ons twee-dae basaar. Die enigste vereiste is dat u nie sal handeldryf in enige produkte wat die gemeente self aanbied nie,” sê die gemeente. Vir meer inligting hieroor, skakel 084 209 5189.


Contact Person:

Tel: 084 209 5189

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May