ADVERTISEMENT:

 
     

Veritas hou lentefees

 

From: 27 August 2016 at 00:00 AM

Until: at

Location: Veritas, Louis Trichardt


Details:

Die Veritas Gemeente in Louis Trichardt hou op 27 Augustus lekker Lentefees.

‘n Groot verskeidenheid word te koop aangebied, insluitend tuisgebak, plante, vleis, pannekoek, stokworsies, boereworsrolle en vele meer. Die Wit Olifanttafel beloof om winskopies te hê en vir die kinders is daar hope vermaak. Mej. Lentebloeisel word aangewys tydens die fees, met plaaslike sangtalent Attie Engelbrecht wat die vermaak sal verskaf.

Vir meer inligting, skakel dr. Philip Venter by 083 444 7672.


Contact Person: Phillip Venter

Tel: 083 444 7672

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May