ADVERTISEMENT:

 
     

Ouderlinge hou Afvalaand

 

From: 02 September 2016 at 18:00 PM

Until: at

Location: NG Kerk Soutpansberg


Details:

Liefhebbers van lekker skaapafval moet gerus 2 September in hul dagboeke aanteken.
Die ouderlinge van die NG Kerk Soutpansberg bied op dié dag vanaf 18:00 weer hulle gewilde afvalaand aan. “Kom kuier saam met ons onder ons nuwe afdak. Daar gaan ‘konka’ vure en lekker musiek wees,” nooi die ouderlinge.

Die hoofete sal in die kerksaal plaasvind. Vir diegene wat nie van afval hou nie, sal daar lekker skaapbredie wees. Kaartjies kos R150 per persoon.

Vir meer inligting, skakel Gerrie Voges by tel. 084 596 5912 of die kerkkantoor by tel. 015 516 4366.


Contact Person: Gerrie Voges

Tel: 084 596 5912

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May