ADVERTISEMENT:

 
     

Kuierkafee by Inni Berg Fees

 

From: 29 July 2016 at 00:00 AM

Until: at

Location: Inniberg Fees, Louis Trichardt


Details:

Topgehalte feeskos gaan vanjaar deur die Dopperkuierkafee by die InniBergfees aangebied word.

Die spyskaart sluit in Dopperburgers (R15), kaasburgers (R20), Russians en slaptjips (R20), vars, tuisgemaakte slaptips (R10), sosaties (R25), porsies boerewors (R20), pap en kaiings (R20) en boerewors met pap en sous of ‘n broodrol­letjie (R25). “Kom kuier by ons, of loop net op die reuk van gebraaide sosaties of braaiwors af, ons sal daar wees,” sê die plaaslike Gereformeerde gemeente.


Contact Person:

Tel:

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May