ADVERTISEMENT:

 
     

Dopperkuierkafee

 

From: 30 September 2016 at 17:00 PM

Until: at

Location: Gereformeerde Kerk, Louis Trichardt


Details:

Dit is Vrydagaand, 30 September, weer burgeraand by die gewilde Dopperkuierkafee in Louis Trichardt. 

Die spyskaart vir hierdie week se smullekker wegneemetes is Dopperburgers (R15), ribburgers (R20), hoenderburgers (R20), kaasburgers (R20), Russians en slaptjips (R20), vars slaptjips (R10) en stokworse (R5).

Bespreek nou by Nanette (084 304 4764). Be­stellings sluit Vrydag om 13:00 en die kuierkafee sal Vrydagaand om 17:00 open.


Contact Person: Nanette

Tel: 084 304 4764

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May