ADVERTISEMENT:

 
     

Schoemansdal Geloftefees

 

From: 16 December 2016 at 10:00 AM

Until: at

Location: Schoemansdal Feesterrein


Details:

Geloftedag sal weereens vanjaar op 16 Desember by die Schoemansdal Feesterrein buite Louis Trichardt gevier word.

Verrigtinge begin om 10:00 met ope­ning, gevolg deur die voorlees van die Gelofte, vlaghysing, Geloftediens deur ds. Wynand van der Westhuizen (AP Kerk Louis Trichardt), kranslegging, teepouse, feesrede, afsluiting en middagete (gratis aangebied). Feesgangers moet egter hul eie eetgerei saambring. Vir meer inligting, skakel Abrie Wepener by tel. 082 686 2552.

 


Contact Person: Abrie Wepener

Tel: 082 686 2552

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May