ADVERTISEMENT:

 
     

AGS Opleidingsessies

 

From: 20 January 2017 at 18:00 PM

Until: 21 January 2017 at 13:00 PM

Location: AGS Kerk, Louis Trichardt


Details:

Die AGS Kerk in Louis Trichardt sal vroeg in die nuwe jaar twee opleidingsessies rondom die Bybel en die Woord aanbied.

“In ‘n wêreld waar mense oorweldig word deur soveel verskillende idees en inligting wil hulle weet wat is die waarheid. Waarin kan hulle glo?  Wat is werklik, en wat is maar net stories? Dit is ons verantwoordelikheid as wedergebore Christene om deur tekens en wonders hierdie vrae te beantwoord,” het die gemeente se pastoor Leonie Meyfarth gesê.

Die opleidingsessies vind plaas op Vrydag, 20 Januarie, vanaf 18:00 tot 20:00 en Saterdag, 21 Januarie, vanaf 09:00 tot 13:00. “Ons hou opleidingsessies om ten eerste die Bybelgronde hiervoor te ontgin. Is dit God se wil om te genees en is genesing en tekens vir vandag? Verder sal daar ook praktiese opleiding wees, soos hoe dit werk as ek vir iemand op straat wil bid,” het Meyfarth gesê.

Vir meer inligting of navrae, skakel die gemeente se kerkkantoor by tel. 015 516 0486 of besoek die kantoor te Munnikstraat 70.


Contact Person:

Tel: 015 516 0486

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May