ADVERTISEMENT:

 
     

Kreatiwiteitsbediening

 

From: 17 February 2017 at 18:00 PM

Until: at

Location: AGS Louis Trichardt gemeente, Munnikstraat 70


Details:

Die Apostoliese Geloofsending (AGS) Louis Trichardt-gemeente se Miriam Vroue Aksie bied ‘n Kreatiwiteitsbediening aan.

Hierdie werkswinkel sal handel oor hoe om jou Christelike geloof uit te leef deur kreatiwiteit. Dus, hoe God die Vader aanbid kan word deur kreatief te wees en hoe ander bedien kan word deur kreatiwiteit.

Die werkswinkel sal op Vrydag, 17 Februarie vanaf 18:00 tot 20:00 en op Saterdag, 18 Februarie, vanaf 09:00 tot 13:00 aangebied word by die kerk te Munnikstraat 70. Kostes beloop R50 per persoon.

Besprekings vir hierdie interkerklike aksie moet voor 15 Februarie gemaak word by past. Leonie Mayfarth by tel.  084 219 4406.


Contact Person: Leonie Mayfarth

Tel: 084 219 4406

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May