ADVERTISEMENT:

 
     

Jaarlikse Leeuloop

 

From: 09 February 2017 at 18:00 PM

Until: at

Location: Leeupark, Hoërskool Louis Trichardt


Details:

Dit is al amper weer tyd vir Hoërskool Louis Trichardt se jaarlikse Leeuloop Pretloop.

Vanjaar sal dié gewilde pretloop op Donder­dag, 9 Februarie, vanaf 18:00 plaasvind, weereens by Leeupark (die hoërskool se atletiekbaan). Deelname kos R15 per persoon vir die 4 km en R30 per persoon vir die 8 km. “Kom draf of stap saam met jou klub, vriende, familie of kollegas,” nooi die skool. Diegene wat nie draf of stap nie, kan bloot net aandete kom koop en die skool ondersteun.

Daar sal medaljes wees vir die eerste 500 atlete, asook baie pryse en trekpryse.
“Kom wees deel van die Leeu-plesier,” sê die skool.


Contact Person:

Tel:

Email:

 

Upcoming Events

Vetkoekverkoping
Where: Boababstraat 57 Start: 05 Apr  (11:30 AM)
Conway Rugbydag
Where: Louis Trichardt Rugbyklub Start: 06 Apr  (08:00 AM)
SPCA Craft & Farmers’ Market
Where: Spca Louis Trichardt Start: 06 Apr  (09:00 AM) End: 06 Apr  (14:00 PM)
Sing-saam aand
Where: Zoutpansberg CVO Start: 12 Apr  (18:00 PM)
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)