ADVERTISEMENT:

 
     

Lewensvreug Dienssentrum op Mookgophong Tiekie Makietie-geselligheid

 

From: 28 January 2017 at 00:00 AM

Until: 28 January 2017 at 09:00 AM

Location: 8ste Straat, Mookgophong


Details:

Die Lewensvreug Dienssentrum op Mookgophong hou om 09:00 hul jaarlikse Tiekie Makietie-geselligheid in 8ste Straat om geld vir die jaar se projekte in te samel. Kom eet die heerlikste pannekoek, jafels en ander lekkernye. Prettige aktiwiteite soos jukskei, hoefies, veerpyltjies, verskeie bordspeletjies, en dies meer sal gespeel word. Allerhande snuisterye sal ook te koop aangebied word. 


Contact Person:

Tel:

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May